Local newsNews

Troosdiens vir sakeman, Boeta Moodie vind Saterdag plaas

Die klub is geleë te 1ste Laan 69, Geduld.

Die troosdeins van Boeta Moodie vind Saterdag (31 Januarie) op die A-veld by die Springs Rugbyklub plaas.

Die klub is geleë te 1ste Laan 69, Geduld.

Parkering is op die B-veld en die diens sal om 11:00 ‘n aanvang neem.

Moodie, ‘n bekende sakeman van Springs wat nou betrokke was by die Springs Rugbyklub en tydens sy dood ook ‘n ere-president van die klub was, is verlede Dinsdagaand vermoedelik tydens ‘n motorkapiing doodgeskiet.

Die voorval het in Springs-sentraal plaasgvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button