Hierdie foto is uit vele inskrywings gekies as die wenfoto. Die foto van Karen Rood (46) en Hendrik Jooste (41), wat 'n prettige oomblik in die buitelug geniet bring vir hulle 'n R500 koopbewys van Strubenval Pick n Pay in die sak.
Die Springs Advertiser het ’n fotokompetisie aangebied om Valentynsdag te vier en lesers genooi om foto’s in te stuur wat ’n spesiale oomblik tussen mense wat vir mekaar omgee, vasvang.
Hier verskyn ’n paar van die inskrywings wat ontvang is, asook die wenfoto. Die wenner ontvang ’n R500-koopbewys, geborg deur Strubenvale Pick n Pay.
Domenique Oosthuizen (27) en sy verloofde Nicolene Engelbrecht (20). Foto: Verskaf
Eugene van der Watt (37) en sy seun Seth (4) geniet dit om tyd langs die viswater deur te bring.
Andriëtte en Jannie Blignaut. Foto: Verskaf
Margaret Naude (67), en Barry van Schalkwyk (57) he op sosiale media ontmoet. Foto: Verskaf
Suné Bekker en Jess Nothnagel. Foto: Verskaf
Talita (36) oud en Clinton du Rand (37). Foto: Verskaf
Vriendinne Abigail Thomas(13) and Simoné Meyer(15). Foto: Verskaf
‘n Spesiale oomblik tussen Jennifer Snyman (25) en haar seun Jordan (1)
Foto: Verskaf
Anita Ehlers het hierdie foto ingestuur van oupa Dawid Ehlers (80) wat vir klein Hanru (3) wys hoe om ‘n pyl en boog te gebruik.
Petro (51) en Mariska Barkhuizen (40). Foto: Verskaf
Jason (25) en Monique Moll (27) vier hierdie jaar hulle derde Valentynsdag saam. Foto: Verskaf
Megan Venter (26) en Jason Nieuwenhuizen (24). Foto: Karen KoenPhotography
Levenia Swanepoel (36) het die foto wat gedurende Desember geneem is, ingestuur van haarself asook Danny (35), Myles (15), Leriaan (14) en Leanna 10. Foto: Verskaf
Die drie susters wat ‘n baie hegte band het is ousus Chantel Oosthuizen, middel suster Daisy Bigwood en die jongste suster Sonja Grobbelaar. Foto: Verskaf
Hierdie foto is uit vele inskrywings gekies as die wenfoto. Die foto van Karen Rood (46) en Hendrik Jooste (41), wat 'n prettige oomblik in die buitelug geniet bring vir hulle 'n R500 koopbewys van Strubenval Pick n Pay in die sak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.