Local newsNews

Springs VLU leer oor aanvullings en voeding

Die Carpe Diem tak van die VLU het meer geleer oor voeding by hul maandelikse vergadering.

Die Carpe Diem-tak van die VLU het op 11 Februarie bymekaargekom by die AGS kerk Fonteinedal in Geduld vir hul maandelikse vergadering.

Alhoewel daar nie ‘n beoordelaar beskikbaar was om die maand se artikels te beoordeel nie, het die gasspreker opgemaak daarvoor met ‘n baie insiggewende aanbieding.

Thea Vos van AIM Nutrition het die vroue toegespreek oor die invloed van voeding op ‘n persson se algehele welstand.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button