Local newsNews

Springs Ringbalklub vier dubbele liga-oorwinning

Die vroue het teen Welgedag gewen en die mans teen Brakpan.

Springs Ringbalklub se dames A-span en mans A-span het tydens die onlangse Ekurhuleni-Oos Ringbal-liga wedstryde by Laerskool Jan van Riebeeck as oorwinnaars van die baan afgestap.

Die vrouespan, onder leiding van spanbestuurder Ansie van Tonder en kaptein Vallerie van Tonder, het teen Welgedag gewen met ’n telling van 48–32.



Die mans, met Seun Posthumus as spanbestuurder en Pietman Scheepers as kaptein, het Brakpan met ’n uitstekende telling van 87–17 geklop.

Beide spanne is onder die afrigting van hoofafrigter en klubvoorsitter Sus Louw.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button