Local sportSport

Hengel uitslae

Die Verre Oos Rand Hengelklub het 'n kompetisie by Steyns gehou

Uitslae van die kompetisie wat Verre Oos Rand Hengelklub onlangs by Steyns gehou het.

Die deelnemers het 124 visse gevang, met die totale massa van 128.97kg.

Mans: 1. G Muller (19 visse, 35.83kg), 2. D Marais (21 visse, 17.28kg) en 3. A Ahlers (9 visse, 11.92kg).

Vroue:1. M James (8 visse, 7.29kg), 2. M Muller (7 visse, 2.92kg) en 3. L Kok (5 visse, 2.32kg).

Juniors: 1. C Muller (7 visse, 3.46kg) en 2. B van Wyk (3 visse, 1.11kg).

Die klub nooi die hengelaars van die Oosrand om saam met hulle te hengel.

Dit is ‘n familieklub waar almal in die familie welkom is om saam te kom hengel.

Die volgende kompetisie is hierdie naweek op Saterdag en Sondag by Chinaman.

Vir nadere besonderhede skakel Bakkies Joubert, 073 517 0587 of Lawrie James by 083 333 8151 of volg hulle op Facebook onder verre oos rand hengel klub.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button