Local sportSport

Susters speel in SAs

Beide het Oos-Gauteng kleure verwerf

Ju-Rain Scott (12) en haar kleinsus Misha-Lee (8) gaan volgende week aan die Nasionale Ringbal Kampioenskappe in Nelspruit deelneem.

Die twee, klublede van die Welgedacht Korfbalklub, het op 11 Junie Oos-Gauteng kleure verwerf.

Die uitspeelwedsyde hiervoor het in Springs plaasgevind.

Hierdie is die tweede agtereenvolgende jaar wat Ju-Rain Oos-Gauteng by die SA’s verteenwoordig.

Haar span het velede jaar vierdie gekom.

Verlede jaar het sy ook SA-kleure vir haar ouderdomsgroep gekry.

Sy speel regterkantste afgooi.

Misha-Lee, wat doel speel, het vanjaar vir eerste keer aan ringbal begin deeleem en sal graag ook soos haar ousus vir haar oudersdomsgroep in SA span wil speel.

Sy gaan vir die o/11 Oos-Gauteng Ringbalspan speel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button