EntertainmentLifestyle

Lag en giggel is die ding

Idees vol vrees, Volume 4 is nou uit.

Boek: Idees vol vrees Volume 4 

Deur: Kobus Galloway

Oorsig moontlik gemaak deur: Zebra Press

Oorsig deur: Annalie Anticevich

Idees vol vrees Volume 4 sal jou vir seker laat giggel, lag en skaterlag.

Kobus Galloway sal jou lagspiere prikkel met sy tekenprente in sy vierde bundel van hierdie gewilde Afrikaanse spotprentreeks.
Hierdie unieke, spitsvondige en grappige tekenprente gee ‘n  visuele betekenis aan  Afrikaanse gesegdes en woorde.
Net as die 150 tekenprente jou nie genoeg laat lag nie, het Galloway het ook 50 oorspronklike eenreël woordspeling grappies ingesluit, soos “Ek het nou net roomys geeët ….. dit was baie lekke.”
Definitief ‘n boek om op jou kas te hê vir daardie saai en verveelde dae.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button