EntertainmentLifestyle

Sien Groet die Grotman 2 voor dit weer uitverkoop

Ons is baie dankbaar dat mense nog teater toe gaan … veral in die winter.

Lefra se trefferproduksie, Groet die Grotman 2, met Wynand van Vollenstee as die grotman, alreeds binne een dag uitverkoop.

Lefra prduksies is gebaseer in Springs.

Die goeie nuus is dat daar ’n ekstra vertoning geskeduleer is vir 24 Julie om 7nm.

Frans Swart, skrywer en regisseur van Groet die Grotman 2, is baie verheug oor die sukses van Groet die Grotman 2.

 Also read: Creative Education Centre shines at the Joburg Theatre

“Ons is baie dankbaar dat mense nog teater toe gaan, veral in die winter.

“Dit gee ons sommer baie hoop.

“Die Pierneef Teater lê ons baie na aan die hart en dit is dus soveel lekkerder as Groet die Grotman 2 hier uitverkoop.

“Ons eerste voorskou met die produksie was ook by die Pierneef Teater en toe was dit net so vinnig uitverkoop en het ons besluit om dit in Julie terug te bring.

“Groot was ons verbasing toe dit binne een dag uitverkoop het,” sê Swart.

Besprekings kan gedoen word by die Pierneef Teater by 012 329 0709 of per epos aan info@pierneefteater.co.za

Follow us on our social media platforms:

Twitter
Instagram
Facebook

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button