EntertainmentLifestyle

Geniet Goue oues in jou sitkamer

Kaartjies kos slegs R65 per huishouding om die volle produksie in jou eie sitkamer te geniet.

Goue Oues met Alwyn Oberholster word op 30 Mei om 5nm as een van Lefra se Kelderkonserte regstreeks aanlyn uitgesaai.

Kaartjies kos slegs R65 per huishouding om die volle produksie in jou eie sitkamer te geniet.

Besprekings kan gedoen word by itickets.

Omdat kaartjies vir die hele gesin so goedkoop is, is daar ook ‘n donasie opsie as jy bespreek om kunstenaars in Suid-Afrika te help.

Die lekkerte van hierdie produksie is dat die speellys deur die publiek saamgestel word.

Al wat die luisteraar moet doen is om die volgende na 3300 te SMS: die kodeword LEFRA, gevolg deur ‘n spasie, dan die naam van jou gunsteling goue oue liedjie, gevolg deur nog ‘n spasie en dan jou naam en ‘n boodskappie aan iemand spesiaal.

Also read: Flying the SA flag high in the international entertainment arena

Follow us on our social media platforms:

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button