NewsSchools

Patties is waardige teenstanders

Hoërskool Patriot was die gasheer vir ’n rugby-, netbal- en hokkiedag teen Hoërskool Kanonkop.

Die sportdag het Donderdag 24 April plaasgevind.

Die uitslae was soos volg:
*Hokkie – o.14 verloor 0-3, o.15 verloor 2-3, o.16 verloor 0-4 en die eerste span verloor 1-5.
*Rugby – o.15 verloor 5-34, o.16 verloor 0-51, eerste span verloor 5-14.
*Netbal –  o.14 wen 15-12, o.15A verloor 5-26, o.15B verloor 7-14, o.16 verloor 10-11, tweede span wen 5-1 en die eerste span speel gelykop 17-17.

Thuli Mahlangu van Hoërskool Patriot jaag die bal tydens hul wedstryd teen Hoërskool Kanonkop op Donderdag 24 April.
Thuli Mahlangu van Hoërskool Patriot jaag die bal tydens hul wedstryd teen Hoërskool Kanonkop op Donderdag 24 April.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button