CrimeNews

Gates word gevonnis

Die staat teen Andries Jacobus Gates het in die Landdroshof plaasgevind.

Die staat teen Andries Jacobus Gates het in die Landdroshof plaasgevind. Op Woensdag, 20 Januarie het Gates sy vonnis aangehoor op aanklag van roekelose bestuur. Dit volg na die ongeluk op 7 September 2012 waarin drie jong lewens verloor is in OR Tambostraat.

Mc356-1
Yolanda Minnaar dra haar herinneringe op haar bors.

Lees die volle berig in die volgende uitgawe van die WITBANK NUUS van Vrydag, 22 Januarie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button