
’n Botsing het een lewe geëis en 15 ander skoolleerders beseer gelaat.

Die ongelukstoneel waar een leerder dood en 15 ander beseer is, op Saterdag, 27 Februarie.

Die ongeluk het naby Duvha Kragstasie plaasgevind waarin een persoon dood en 15 ander beseer gelaat is, op Saterdag, 27 Februarie.
Op Saterdag, 27 Februarie het ’n rooi Toyota Hilux bakkie gerol, waarop ’n vermoedelike 18 skoolleerders onderweg na Allendale Secondary School was. Lees die volle berig in die volgende uitgawe van die WITBANK NUUS van Vrydag, 4 Maart.
LEES OOK:
Accident at off-ramp leaves bakkie on its side
Driver left unharmed after accident
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
