Onderstebo in Panoramastraat
’n Ongeluk het veroorsaak dat ’n Mitsubishi bakkie op sy dak geland het.

’n Ongeluk het veroorsaak dat ’n Mitsubishi bakkie op sy dak geland het.
Die ongeluk het Dinsdag, 26 April in Panoramastraat gebeur.

Die Mitsubishi wat op sy dak te lande gekom het nadat die bakkie gerol het in Panoramastraat op Dinsdag, 26 April.

Die skade wat die Mitsubishi opgedoen het tydens die ongeluk in Panoramastraat op Dinsdag, 26 April.
Daar word beweer dat die drywer van die bakkie beheer verloor het, aangesien daar gruis op die pad was. “Ons vermoed dat die bakkie oor die gruis gery het en toe gerol het, maar niks kan op hierdie stadium bevestig word nie,” het die polisiebeampte aan diens gesê.
Hy het ook bygevoeg dat die brandweer daardie aand in kennis gestel was om die gruis op te tel, om verdere ongelukke te voorkom.
LEES OOK:
Gru-ongeluk eis lewe: 24-jarige ma van twee sterf tragies
Nog ‘n ongeluk in OR Tambo
