Local newsNews

Lindie bederf vroue met raad en wyshede

Die tema waaroor Lindie so lekker gesels het was, ‘Nou – genoeg is genoeg’.

Karin van ‘Egoli’ was 12 jaar lank een van Suid-Afrika se gunsteling sepiekarakters.

Saterdag 3 Maart het Lindie Strydom by Hermansdal ingeloer as gasvrou by die damesoggend wat daar aangebied was.

Nanette Opperman hou een van die gewilde bid-kussings vas wat by die damesoggend op 3 Maart uitgestal is.

Die tema waaroor Lindie so lekker gesels het was, ‘Nou – genoeg is genoeg’.

Lindie het geleer om nie uit te stel nie, maar om elke dag in die nou te leef en elke taak bietjie vir bietjie aan te vat.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button