Local newsNews

Vroue hou leisels styf vas

Me. Annemarie van Heerden is deur hoofkantoor aangewys as die nuwe streeksverteenwoordiger.

Solidariteit Helpende Hand se beplanning vir die komende jaar is op die tafel.

Me. Sonja Bester.

Die organisasie het Donderdag 8 Maart vergader onder ’n nuutverkose bestuur.

Me. Annemarie van Heerden is deur hoofkantoor aangewys as die nuwe streeksverteenwoordiger.

Me Michelle Viljoen het haar posisie as takvoorsitter ingeneem en me. Bianca Snyman is die nuutverkose onder-voorsitter.

Me. Maryna Viljoen.

Me. Maryna Viljoen is gekies as sekretaresse en me. Sonja Bester as tesourier.

Die tak se kalender is reeds lekker propvol. Miss/Mr Royal Heartland, Kersfees in Julie en ’n gholfdag is maar van die projekte wat in die pyplyn is.

Me. Bianca Snyman.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button