Local newsNews

VLU hou konferensie

Agt VLU-takke van regoor Mpumalanga was by die konferensie wat Saterdag 3 Maart plaasgevind het, verteenwoordig.

Die jaarlikse Vroue Landbou-unie (VLU) se Carpé Diem streekskonferensie het onlangs hier in eMalahleni plaasgevind.

Agt VLU-takke van regoor Mpumalanga was by die konferensie wat Saterdag 3 Maart plaasgevind het, verteenwoordig.

Wenners in die handvlyt knope collage (van links): Elize Oosthuizen (derde plek), Karen Oberholzer (eerste plek), Tharina Rossel (SAVLU Presidente) en Liz Louw (tweede plek.)

Bakende sanger, Gerrie Pretorius het as gaskunstenaar opgetree en verskeie lede het erkenning ontvang vir werk wat hulle deur die jaar gedoen het.

Lida Posthumus word omhels deur Gerrie Pretoruis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button