CrimeNews

Vrou in nood wuif by venster

Die afgelope week het die Witbank Polisiestasie gewemel met wat sake aangemeld het vir beide inbrake en gewapende rooftogte.

Die afgelope week het die Witbank Polisiestasie gewemel met wat sake aangemeld het vir beide inbrake en gewapende rooftogte.

In een voorval het ’n vrou vroegoggend op 19 Maart wakker geword van ’n geluid wat klink soos haar voordeur wat afgebreek word. Angsbevange het sy tot die besef gekom dat daar glo meer as een booswig in haar huis is.

Die een verdagte het haar onverwags gevang in haar slaapkamer en aangedring op haar selfoon en toe ook haar juwele wat sy gedra het afgeruk.

LEES OOK

Raaisel oor roof laat inwoners wonder

Man doodgeskiet, rowers vlug met selfone en kontant

Toe die verdagte uit haar kamer uit is het hy vir haar glo gesê

“as jy ’n geluid maak sal ons jou doodmaak”.

Sy het dadelik haar kamerdeur gesluit en gewag vir die booswigte om te vlug, maar voor dit die geleentheid gekry om iemand van buite se aandag te trek om deur die venster te waai vir hulp.

Die verdagtes het op vlug geslaan toe hulle beweging hoor van buite. Nog geen arrestasies is gemaak in verband met die gewapende mans nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button