Local newsNews

Harte klop warm vir oumas en oupas

Die koue klop aan die deur en daar is baie bejaardes wat dié winter gaan koud kry.

Die koue klop aan die deur en daar is baie bejaardes wat dié winter gaan koud kry.


Kobus van Loggerenberg, Robbie Moldenhauer en Tessa van Loggerenberg.

Knights Motorfietsklub van Ga-Nala het onlangs ’n uitreik gehad waar hulle kos en komberse vir die goue oues ingesamel het.


Jacques Joubert, Winnie Ntuli, Ronny Peters en Sphamandla Ncongwane.

Hulle het dié komberse en kos Saterdag 12 Mei by Silwerfleur Aftreeoord afgelaai.

’n Plaaslike wegneemete restaurant het ook aan boord gekom en die bejaardes bederf met ietsie te ete.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button