Local newsNews

Ons wil ’n verskil maak

Die aanbieder was Antoinette Steyn; sy is ook die eienaar van EQ4KIDS

’n Werkswinkel vir juffrouens is maar net een van die maniere hoe onderwyseresse met die nodige vaardighede bemagtig word om na jou kinders om te sien.

Saterdag, 23 Februarie is ’n ‘Onderwysers Ontwikkeling’ werkswinkel by Laerskool Klipfontein gehou.

Die doelwit van hierdie werkswinkel was om die onderwysers te leer om kleuters se emosionele intelligensie te ontwikkel asook om verskillende persoonlikhede te identifiseer en te verstaan.

Die aanbieder was Antoinette Steyn; sy is ook die eienaar van EQ4KIDS.

Die dag was ’n reuse sukses.

Die werkswinkel het verseker dat onderwysers ’n verskil in kleuters se lewens sal maak sodat hulle eendag emosioneel intelligente volwassenses kan wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button