Local newsNews

Nou maak Ruhan geraas vir God

Nie net in sy eie lewe nie, maar ook dié wat hom Sondae hoor sing

Met sy kitaar waarna hy liefdevol as sy ‘war weapon’ verwys, is Ruhan Goosen besig om grense te verskuif, nie net in sy eie lewe nie, maar ook dié wat hom Sondae hoor sing.

“As ek my kitaar optel, prys ek die Here. As ek begin speel, is ek nie meer alleen nie want ek weet die Here luister vir my. My musiek was altyd ’n ‘coping mechanism’ gewees, nou is dit my God en my geraas saam.”

Lees meer oor die man met die sielvolle stem in ons volgende uitgawe wat op 27 Maart beskikbaar sal wees.

Streams – NL Worship

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button