Local newsNews

Kom kuier saam met Gretha

Gretha gaan op 10 April die gasspreker wees en die tema wat sy gaan aanraak is: ‘’n Vrou na God se hart’.

Die baie bekende Gretha Wiid gaan by die Sion-gemeente kuier.

Gretha gaan op 10 April die gasspreker wees en die tema wat sy gaan aanraak is: ‘’n Vrou na God se hart’.

Die damesoggend vind by die Sion-gemeente op die hoek van Birkholtz- en Steve Bantu Bikostraat plaas.

Kostes is slegs R120 per persoon en dit sluit ’n ligte ete in.

Vir meer inligting skakel Charlene Louwrens: 066 272 5600 of Denise le Roux: 082 877 7272.

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telephone: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Email: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram

Twitter

Witbank News toep

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button