Local newsNews

Ds. Maruis Nel hardloop vir die CMR  in April

Alle fondse word geskenk aan die Christelik-Maatskaplike Raad.

Dominee Marius Nel van die NG Kerk Witbank Klipfontein – Basileia Gemeente hardloop vir ’n liefdadigheid projek saam die CMR (Christelik-Maatskaplike Raad) Witbank.

Ds. Marius gaan die hele maand van April hardloop in ondersteuning vir die CMR om fondse in te samel.

As jy voel jy wil Ds. Maruis en die CMR help om die verskil te maak kan jy ’n borg bydrae by die volgende webtuiste; https://www.backabuddy.co.za/rwfl-witbank en vir meer informasie WhatsApp na 082 412 7339.

Lees meer oor Ds. Maruis se liefdadigheids wedloop saam die CMR in die week se weergawe van die WITBANK NUUS.

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telephone: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Email: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

     Instagram

     Twitter

     Witbank News toep

     Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button