Local newsNews
Swartmamba kom kuier ongenooid op plot in Kromdraai-omgewing
Dié slangspesie is nie ’n vreemdeling in die geweste nie.

Plaaslike slangvanger mnr. Piet Wassenaar moes verlede Donderdag ’n baie ongelukkige swartmamba gaan vang.
Dié twee en ’n half meter lange swartmamba het homself op 15 April op ’n gordynreling in die badkamer tuisgemaak.
“Ons het eers gedink dit is twee slange. Maar die meneer het homself dubbel gevou en ons laat dink daar is twee,” het Piet vertel.
“Die Venter-familie is baie gelukkig dat die meneer hulle nie gepik het nie,” het Piet vertel.
Lees die volle storie in die week se uitgawe van WITBANK NUUS.
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telefoon: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Epos: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
