Roofvoël in Ben Fleur opgemerk
Is daar enige iemand wat die voëls kan eien en dalk bietjie meer inligting kan verskaf oor die voëls?

’n Inwoner van Ben Fleur het onlangs twee roofvoëls in hulle tuin gekry.
Die paar is Sondag 25 April opgemerk, die een voël het in die boom gesit terwyl die ander voël in die lig rondgesirkel het.
Video van die roofvoël
Die inwoner het gesê die voëls het geel snawels met ‘n swart punt.
Dit twee voëls het nie lank gebly voor hulle weggevlieg het nie.
Die inwoner sê dat hy nie seker is wat se roofvoël dit is nie. Is daar enige iemand wat die voëls kan eien en dalk bietjie meer inligting kan verskaf oor die voëls?
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telefoon: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Epos: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
