Local newsNews

Met liefde vir die CMR

Groepe lopers en deelnemers vroegoggend by Bietjie Kaap Coffee Bar & Deli saamgedrom vir liefdadigheid.

Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) het ’n vroegoggendstappie vir die inwoners van eMalahleni gereël vir ’n goeie doel.

Op 24 April het groepe lopers en deelnemers vroegoggend by Bietjie Kaap Coffee Bar & Deli saamgedrom vir liefdadigheid.

Talitha Share, eienaar van Bietjie Kaap het ’n skenking van R1 000 aan die skakelbeampte van die CMR, Charmaine de Beer oorhandig.

Share your news tips via:

Telephone: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Email: wtbnews@mweb.co.za

Or follow us on WITBANK NEWS platforms:

Instagram

Twitter

Witbank News App

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button