Local newsNews
Kom skitter vir Sy glorie by vrouekonferensie
Sprekers van Goodnews Ministries wat gaan optree, is pastoor Leonora Vente en Luzelle Santos.
Kom leer meer oor jouself en word geestelik sterker by die ‘Shine for His Glory’ Vrouekonferensie wat eersdaags plaasvind.
Alle vroue word uitgenooi na dié geleentheid wat die naweek van 28 tot 30 Mei by Olifants River Lodge gehou gaan word.

Sprekers van Goodnews Ministries wat gaan optree, is pastoor Leonora Vente en Luzelle Santos.
Kostes beloop R1 200 per persoon, wat alles vir die naweek sal insluit.
Bespreek sommer vandag jou plek by Estia: 076 791 4386.
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telefoon: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Epos: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
