Local newsNews

Clarinda groei in elke rigting

Miss Teen Nkangala International Village bly besig.

Clarinda Swanepoel, ’n leerder van Hoërskool Generaal Hertzog is welbekend vir haar pad in die modewêreld.

Dié skoonheid is op 8 Mei as ‘Miss Teen Nkangala International Village’ gekroon.

Haar volgende kompetisie is vanaf Vrydag, 28 Mei tot Sondag, 30 Mei in Johannesburg.

Die titel wat gewen kan word is ‘Miss Teen World South Africa 2021’. Met dié titel kan Clarinda haar dorp en land verteenwoordig in die modebedryf.

Om teen die beste van die bestes elke keer te kompeteer, is nie maklik nie, “maar ek vat  elke stappie maar babatreetjies, ek is heeltyd positief en bly gefokus op my einddoel,” het sy laat hoor.

As Clarinda nie op die verhoog besig is nie, dan hou sy haarself besig met kleiner kompetisies en projekte.

Sy is tans besig met ’n klein kompetisie waar sy ’n kans staan om in Joshua na die Reën se nuwe musiekvideo te wees. Om haar te ondersteun, kan mense die kode J376 sms na 47620.

READ MORE:

Clarinda takes four of six special awards

https://www.citizen.co.za/witbank-news/165410/clarinda-takes-four-of-six-special-awards/

 

Pink Trees for Pauline exciting school challenge

https://www.citizen.co.za/witbank-news/163265/pink-trees-for-pauline/

 

Who will be crowned our new Miss and Mrs Witbank?

https://www.citizen.co.za/witbank-news/164256/who-will-be-crowned-our-new-miss-and-mrs-witbank/

 

Deel jou nuuswenke met ons via:

  • Telefoon: 013 656 2490
  • WhatsApp: 060 866 8682
  • Epos: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

     Instagram

     Twitter

     Witbank News toep

     Facebook page

     Witbank News Breaking

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button