Local newsNews

Vuiste klap by plaaslike hoërskool

Leerders is na die bakleiery geskors.

’n Video doen die rondte van ’n bakleiery wat by ’n bekende skool in eMalahleni plaasgevind het.

Dié bakleiery het Dinsdag 8 Junie  plaasgevind.

’n Groep leerders van die Hoër Tegniese Skool het mekaar met die vuis bygedam.

Die skool se beheerliggaam  het dadelik opgetree ingevolge die skool se gedragskode.

“Die leerders is geskors hangend ’n dissiplinêre verhoor. Ons verseker die skoolgemeenskap dat elke leerder se veiligheid die skool se top prioriteit is en dat die akademie voortgaan soos normaal,” lui die persverklaring.

Soos die storie ontwikkel sal ons lesers op hoogte hou.        

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telephone: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Email: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

     Instagram

     Twitter

    Witbank News App

     Facebook page

     Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button