Local newsNews

Kom kuier saam met Rudi Claase om die middagete-tafel

Jy kan die middagete optrede net nie misloop nie

Rudi Claase het reeds oor die 400 oorspronklike liedjies gekomponeer, sommige daarvan vir van die land se grootste kunstenaars.

Rudi se musikale vaardigheid het al bygedra tot die verkope van oor die vier miljoen CD’s deur van die land se gewildste kunstenaars.

Sy ‘Lieflinge-projek’ en breinkind se vorige albumverkope het reeds 250 000 eenhede oorskry.

Rudi se vernuf het hom goue, platinum – en dubbelplatinumstatus,  drie Tempo- en twee Vonktoekennings besorg.

Rudi is die alles-in-een pakket wat nie net kan skryf nie, maar ook kan sing.

Rudi kom op 2 Oktober tussen 11:00 en 14:00 by Indlela Country Estate optree.

Kaartjies kos R300 elk en dit sluit ’n heerlike middagete in.

Vir kaartjies of meer inligting bel Suzette Claase: 082 416 8204.

Deel jou nuuswenke met ons via:  

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: wtbnews@mweb.co.za  

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:  

Instagram

Twitter

Witbank News toep

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button