Local newsNews

Meneer moet maar slaapklere dra

Dis mos nou hoe ’n mens die week mee kan afsluit

Mnr. Gerhard Smit, hoof van Laerskool Kragbron moes die hele Vrydag in sy slaapklere deurbring nadat leerders van die skool hul teiken bedrag ingesamel het.

Mnr. Smit het sy woord gehou en het Vrydag, 20 Augustus met slaapklere, pantoffels en ’n snoesige warm kamerjas deurgebring.

Dis mos nou hoe ’n mens die week mee kan afsluit.

Wenners wil ons wees  

 

Laerskool Kragbron se Graad 3 klas van me. Inge van Heusden het die skool se fondsinsameling-kompetisie gewen.

Vir al hulle harde werk is hulle bederf met ietsie om te eet en drink.

Deel jou nuuswenke met ons via:  

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: wtbnews@mweb.co.za  

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:  

Instagram

Twitter

Witbank News toep

Facebook page

Witbank News Breaking  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button