Local newsNews
Wag-’n-Bietjie en ’n bietjie verf maak ’n reuse verskil
Daar is gewoeker met die verf.
Daar word nie ’n bietjie gewag as leerkrag van Laerskool Onverwacht inspring met projekte nie.

Saam met vrywilligers is daar Saterdag, 4 September ingespring en met ywer die mure van Wag-’n-Bietjie Kleuterskool opgekikker met helder verf.

Dié mure spog nou met ’n splinternuwe baadjie.

Deel jou nuuswenke met ons via:
Telefoon: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Epos: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op: Instagram Twitter Witbank News toep Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
