Local newsNews

Kraggies weet van karre was

Kraggies leiers het ’n jaarlikse tradisie waar die leerders geld insamel vir die befondsing van hul leerlingraad afskeid

Laerskool Kragbron se leerlingraad het weer kragte saamgespan en die lente ingespring met ’n karwas lentefees.

Die leerders het op 4 September nuwe betekenis gegee aan karwas toe sponse en skuim behoorlik op ʼn prettige manier gespat het.

Kraggies leiers het ’n jaarlikse tradisie waar die leerders geld insamel vir die befondsing van hul leerlingraad afskeid asook ’n geskenkie vir die skool, voor hulle die skool verlaat.

Die jaar was karre-was hul poging om ’n geldjie na die tafel toe te bring, maar as gevolg van die Covid-19 wat alles belemmer, het die leerders ekstra kreatief en uit die boks gedink.

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram

Twitter    

Witbank News toep

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button