Local newsNews

Kraggies spog met rugbymanne

Die Kragbron-span is vreeslik trots op die rugbymanne

Laerskool Kragbron spog met agt leerders en een afrigter wat betrokke was by die Nkangala-rugbyspanne.

Die rugbysterre is as volg:

Ethan Versveld, Henry Kemp, Wian Nel, Dion Uys, Jean Brown, Heinrich Botha, Chano van Staden, Chris Ferreira en afrigter mnr. Liaan Smit.

Die Kragbron-span is vreeslik trots op die rugbymanne.

   

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button