Local newsNews

Naakte vrou in straat veroorsaak opskudding – gemeenskap bid kliphard saam vir haar

Die vrou se vriend wat anoniem gehou word, het gesê die vrou het na bewering die dwelm, ‘Crystal Meth’ gebruik.

’n Naakte jong vrou het vanoggend konsternasie in Libertasstraat, Blancheville veroorsaak.

SIEN DIE VIDEO HIER

Die vrou, wat vermoedelik dwelms gebruik het, het kaal in die straat afgehardloop en motoriste tot stilstand gebring, nie net oor verbasing nie, maar ook omdat sy omgery kon word.

Nadat sy deur ’n vrou platgeduik is en deur haar vriend op die grond vasgehou is, het die omstanders ’n kring om haar gemaak, hande gevat en kliphard begin bid.

Die vrou is later deur Netcare 911 na Witbank Hospitaal geneem.

Lees die volle berig in dié week se uitgawe van WITBANK NUUS.

Deel jou nuusbrokkies met ons: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za

Volg ons op sosiale media: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button