God die alomteenwoordige kunstenaar
Plaaslike inwoners het die reënboog op Saterdag 20 November opgemerk en foto's daarvan geneem.
Mense het woordeloos gestaar na dié pragtige kunswerk.
Dit is asof God self die reënboog oor die kapel Saterdag, 20 November by Boesmanland-lapa geverf het.

’n Pragtige reënboog het die lug Saterdag, 20 November by Boesmanland-lapa ingekleur.
’n Rustige gevoel van vrede het die hele ontspanningoord omhels toe die pragtige skilderwerk oor die lug gespan het.

’n Plaaslike inwoner, mnr. Ryan Sage het die reënboog Saterdag, 20 November opgemerk en afgeneem.
Ryan het gesê dit was ongelooflik mooi.
Share your news tips via: Telephone: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za
Or follow us on WITBANK NEWS platforms: Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
