Polisie soek naasbestaandes nadat man in veld naby Impungwe Hospitaal dood gevind is
As jy iemand vermis bel a/o Marius Etsebeth tussen 08:00 en 16:00 by 013 655 5147.
Die polisie is opsoek na naasbestaandes van ’n bejaarde man wat in ’n veld naby die Impungwe Hospitaal op die Bethal/Kriel-pad gevind is.
Die blanke man se liggaam is op 10 Januarie gevind.
Volgens die polisie het die man geen identiteitsdokumente by hom gehad nie.
Hy het ’n bruin kakiebroek en swart K-Way baadjie aangehad.
Die man het grys hare en ’n grys baard.
As jy iemand vermis bel a/o Marius Etsebeth tussen 08:00 en 16:00 by 013 655 5147.
Deel jou nuusbrokkies met ons
Telefoon: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Epos: info@witbanknews.co.za
Op volg ons op dié sosiale media platforms: :
Instagram, Twitter, Witbank News App, Facebook page, Witbank News Breaking
