
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) Witbank se takvergadering vind môre plaas.
Dié vergadering word beplan vir Vrydag, 28 Januarie om 18:00 by die NG Kerk Klipfontein Koffiekamer.
Vir meer inligting kontak mnr. Leon Viviers, voorsitter van die tak: 082 894 5755.
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telefoon: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
