Local newsNewsBreaking News

Twee na hospitaal gehaas na ongeluk in Faniestraat

Paramedici het hulself goed van hul taak gekwyt.

Hulpkrete nadat ‘n voetganger vroeër raakgery is, het oor WhatsApp weergalm.

Met hul aankoms op die toneel in Faniestraat is paramedici gegroet met ‘n beseerde voetganger en ‘n bestuurder in ‘n bakkie wat op sy kant  lê.

Volgens mnr. Gene Jacobs van Legacy Emergency Medical Services is al die beseerdes na hospitale vervoer.

Dit is nog nie duidelik hoe die ongeluk plaasgevind het nie.

Lees die volle berig in die volgende uitgawe van WITBANK NUUS.

Deel jou nuusbrokkies met ons via: Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms:    InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button