HGH se jong hokkiespan maak korte mette van hul teenstanders
HGH se seuns o.14 hokkiespanne wys hoe dit gedoen word op die hokkievelde.
Die hokkie-gees loop hoog by Hoërskool Generaal Hertzog (HGH).

LEES MEER:
https://www.citizen.co.za/witbank-news/19168/hgh-seunshokkie-seevier/
Op 17 en 18 Junie het HGH se seuns o.14 hokkiespanne gewys van watter staal hulle gemaak is toe hulle in Nelspruit aan die uitspeelwedstryde deelgeneem het.

LEES MEER:
https://www.citizen.co.za/witbank-news/110345/hgh-hokkie-bokkies-teen-secunda/
Dié span het 3-0 gewen teen Hoërskool Secunda, die Hoër Tegniese Skool Middelburg
en Hoërskool Bergvlam. Hulle het gelykop gespeel teen Hoërskool Nelspruit.
LEES MEER:
https://www.citizen.co.za/witbank-news/41390/hgh-vs-st-thomas-hockey/
Deel jou nuusbrokkies met ons
Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op sosiale media platforms
Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
