Local newsNews
Danie Botha kom kuier by AGS Oasis-gemeente
Pastoor Deon Scheepers bedank sy gemeente en ander gemeentes wat die aand bygewoon het.
Die AGS Oasis-gemeente in Reynorif het Sondag ʼn groot samekoms gehad.
Sondagaand, 11 Junie het verskeie gemeentes die kerk bygewoon vir lofprysing en sang.
Die bekende Danie Botha het die kerk bedien met musiek.
Pastoor Deon Scheepers het gesê dat hy graag sy gemeente en ander gemeentes wat die aand bygewoon het, wil bedank.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
