Darius (9) gaan die wêreld aanvat by karate-kampioenskap
Darius is ’n Graad drie leerder by Cambridge Academy.
Darius Schoeman (9) ’n Graad 3-leerder van Cambridge Academy gaan binnekort die land verteenwoordig by die Karate Wêreldkampioenskappe in Miami, Amerika.
Darius het tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskappe ’n eerste plek in kumite en derde plek met sy kata behaal.
Die wêreldkampioenskappe vind op 7 en 8 Oktober plaas.
Lees meer van dié kampioen in die week se uitgawe van WITBANK NUUS.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
· Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
· Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitterof Instagram
