Local newsNews

Vermiste man is veilig by die huis

Vermiste man het nagelaat om sy vrou te laat weet hy kuier by vriende.

Leon Martin Taljaard (37) is veilig by die huis.

Sy vrou, AnaMaria Taljaard het gesê hy was by ’n vriend se huis en die vriend het die artikel op WITBANK NUUS se webstuite raakgelees waar Anamaria uitreik in die soektog na hom.

Anamaria het haar na WITBANK NUUS-lesers gewend naday sy Taljaard Vrydag, 8 Desember laas gesien het.

Hy het vir haar gesê hy was op pad na sy ouers in Modelpark.

Anamaria bedank almal vir die boodskappies en die hulp in die soektog.

 

https://www.citizen.co.za/witbank-news/news-headlines/2023/12/11/het-jy-leon-martin-taljaard-iewers-gesien/?fbclid=IwAR1n7C6XK8vXdkwV-Tmu9YPITtSYDYb-MeO58OzJqdr6LdFpgjsxjuGTT7s
Het jy meer inligting oor dié artikel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button