Local newsNews
Waar die Vroue Landbou-unie Nocturne-tak bymekaar kom is daar altyd pret en plesier
Die Vroue Landbou-unie Nocturne-tak nooi dames om aan te sluit by hulle aandtak.
Dié tak se vergadering, gelei deur voorsitter Wilma van Zyl, het vinnig afgeskop met ’n betowerende werkswinkel by Carpe Diem Streek op Donderdag, 8 Februarie.
Lede het entoesiasties deelgeneem aan die herwinning van glasbottels en servette.

Die kreatiewe proses het die verf van bottels in verskeie sage kleure ingesluit, asook die gebruik van ’n verskeidenheid servette, wat elkeen ’n unieke kunswerk skep.
Sien meer fotos hier:

Het jy meer inligting oor dié artikel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitterof Instagram
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
