LifestyleLocal newsNews

Januarie se reën het die reënmeters laat oorloop

Deel gerus jou reënmeterlesings met ons. Jy kan ons epos op info@witbanknews.co.za.

Die het darem lekker gesous van die begin van die jaar af.

Mnr. Johan Combrinck, wat getrou na elke reënbui die reënmeterlesings vat het sy reënvalsyfers van Januarie en die eerste paar dae van Februarie gedeel.

In Januarie is ’n allemintige 191.9mm reën by sy huis in Modelpark gemeet.

Saterdagoggend 27 Janauarie na die groot storm die vorige aand het hy 65mm reën gemeet.

In Februarie het dit net op 4, 5 en 6 Februarie gereën en het hy 10mm gemeet.

 

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

 

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button