Die wolke pak saam en die donderweer grom oor eMalahleni.
Dit blyk die weervoorspelling was dié keer in die kol, die groot reën is hier.
Motoriste word gemaan om veilig te ry in die reën.
Daar was vroeër vanmiddag ṅ groot haelstorm op die Stoffbergpad.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
