Local newsNews

Jakkals in Del Judor opgemerk

Die plaaslike veearts, dr. Nolan Landman waarsku inwoners om nie naby die jakkals te kom nie.

’n Jakkals is gister oggend in Del Judor se strate gesien.

Die rede vir sy teenwoordigheid is onbekend, maar moontlike oorsake sluit in verplasing as gevolg van onlangse veldbrande of selfs die bedreiging van hondsdolheid.

As jy die jakkals sien, moet dit asseblief nie nader nie. Kontak eerder die volgende nommers met die ligging, en ‘n span sal uitgestuur word om die situasie te hanteer.

Kontak 063 797 4483.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

  • Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
  • Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button