Local newsNews

6 beseer toe voertuig op Verenapad rol

Een persoon se vingers is erg beseer in die Verenapad ongeluk.

Ses mense is vanoggend beseer toe die voertuig waarin hulle gery het, gerol het.

Die ongeluk het op die Verenapad gebeur.

Itana Towing is op die toneel en het gesê een persoon se vingers is erg beseer en almal ly aan skok.

Die oorsaak van die ongeluk is onbekend.

Het jy meer inligting oor dié artikel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button