Local newsNews

Man se liggaam in geparkeerde voertuig in Klipfontein gevind

Werkers in die omgewing het agterdogtig geraak oor die kar wat op die hoek van Oppermanstraat en Stevensonstraat gestaan het.

Die liggaam van ‘n man is vanmiddag binne ‘n voertuig in Klipfontein gevind.

Die ontdekking is op die hoek van Oppermanstraat en Stevensonstraat gemaak.

Volgens werkers in die omgewing het die voertuig etlike dae op op dieselfde plek gestaan.

Die vermoede bestaan dat die man moontlik in sy kar gebly het.

Geen gemene spel word vermoed nie.

Die presiese omstandighede en die oorsaak van die man se dood is nog onbekend.

Sodra meer inligting beskibaar is, sal daaroor berig word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button