Strawwe kompetisie by HGH, maar rekords bly staan
Hoewel die alles in die stryd gewerp het om hul plekke op die podium te verseker, het die bestaande rekords vanjaar bly staan.
Hoërskool Generaal Hertzog (HGH) was die gasheer van die jaarlikse kringbyeenkoms.
Dié atletiekbyeenkoms, gevul met strawwe kompetisie was op 22 Januarie aangebied.
Altesaam 14 skole het deelgeneem, hulle was HGH, die Hoër Tegniese Skool, Witbank High, Cambridge Academy, Curro Bankenveld, Bonginsimbi Secondary School, Pine Ridge, Ed-U-College, Kopanang Secondary School, St Thomas Aquinas, Elukhanyisweni Secondary School, Siyanqoba Secondary School, Witbank Christian Combined and Coronation Secondary School.
SIEN AL DIE AKSIE HIER:
Hoewel die atlete op die baan en veld alles in die stryd gewerp het om hul plekke op die podium te verseker, het die bestaande rekords vanjaar bly staan.
Ten spyte daarvan dat geen nuwe rekords opgestel is nie, was die standaard van atletiek uit die boonste rakke en die tye op die baan uiters mededingend.
Lees meer oor dié skool se interhuis wat in Januarie plaasgevind het.
Hoërskool Generaal Hertzog is ready to take their talent to rival grounds this athletics season
Read more here: https://t.co/dhtibhuoVi#WitbankNews #emalahleni #Athletics #Interhouse— WitbankNews (@WitbankN) January 24, 2026
Jou stad, jou storie, op die voorpunt van gebeure. Wees altyd ingelig met WITBANK NUUS.
Vind ons op ons webtuiste, Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
Het jy ’n brokkie nuus? info@witbanknews.co.za

























































