Local newsNews

Ondersteuningsnetwerk waar manne mekaar kan dra gebeur wanneer yster, yster slyp

Die opkoms was ’n duidelike bewys van die behoefte aan geestelike samesyn in die Steenkoolstad.

New Life Church se manne-ontbyt vir die jaar het in styl afgeskop.

 

Die eerste manne-ontbyt het op 7 Februarie plaasgevind.

 

Geseënd in die teenwoordigheid van God het die manne gesprekke gehad wat hulle uitgedaag en ook bemoedig het.

Hulle is ook daaraan herinner dat hulle saam sterker is.

“God is besig met groot dinge onder die manne van eMalahleni,” was die boodskap van New Life Church.

Hou gerus die kerk se sosiale media dop vir die volgende manne-ontbyt.

 

View this post on Instagram

 

A post shared by Witbank News/Nuus (@witbank_news)

 

Sien foto’s hier:

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button